Helpmekaar Sel: 082 839 6776
Posbus 139 E-pos: ecloete6@gmail.com
Fraserburg
6960
Hiermee doen ek aansoek vir die pos, soos gelys in die vakaturelys, geadverteer in die WKOD se vakaturelys .
Ek voel dat ek die beste kandidaat vir die die pos is, aangesien ek goed met mense kan werk. Ek beskik oor die vermoë om mense vinnig op te som en te lees, daarom voel ek dat ek kinders maklik kan nader in gevalle waar ekstra hulp benodig word. My passie vir kinders help my om goed te kan assosieër met die denke van die hedendaagse jongmense. ‘n Paar jaar gelede het ekself in hulle skoene gestaan, dus verstaan ek wat hul dink en voel.
Ek sien daarna uit om betrokke te raak by alles wat u skool bied en na dit wat ek die skool kan bied. Ek is bereid om betrokke te raak by alle aktiwiteite in die skool en om te leer. Enige uitdaging sal ek met ywer aanpak, en ek is vasbeslote om ‘n sukses daarvan te maak, dus sal ek nie omgee om my bes te doen en die skool optimaal te ondersteun nie.
Dit is vir my ‘n uitdaging om mense te help om hul potensiaal te bereik. Gedurende my studies het ek ‘n medestudent geassisteer om haar GIS-modules met sukses te slaag. In die jaar 2013 het ek as tutor aan Die Universiteit van Stellenbosch, se Afrika Tale Department, gewerk. Ek het studente geassisteer, asook toesig gehou by toetse en eksamens.
Ek werk goed onder druk daarom voel ek dat ek, alhoewel ek nuut is in die onderwys, steeds ‘n sukses daarvan sal maak. My doel in die lewe is om die beste moontlike onderwyseres te wees en ek is bereid om hard te werk daarvoor. Ek sal nie net die skool help met ekstra aktiwiteite nie, maar ek sal elke individu wat in my klas is help om sy of haar volle potensiaal te bereik. Ek sien geweldig baie uit na die nuwe uitdaging wat vir my wag, en kan nie wag om my plek vol te staan in u skool nie.
Ek sien daarna uit om van u te hoor.
Vriendelike groete
Esté Cloete
HELPMEKAAR . POSBUS 139 . FRASERBURG . 6960 . SUID-AFRIKA
FOON 0828396776. E – POS: ecloete6@gmail.com
H E S T E R J O H A N N A C L O E T E
PERSOONLIKE INLIGTING
ID no : 910111 0113 088
Nasionaliteit: Suid-Afrikaner
Bestuurderslisensie: Kode B
Tale: Afrikaans, Engels en Xhosa
KWALIFIKASIE
2014 Nagraadse Onderwyssertifikaat (NOS)
Kurrikulumstudievakke: Xhosa
Geografie
Afrikaans en Nederlands
2010 – 2013 BA (Geesteswetenskappe)
4e jaar: Xhosa (Hoofvak)
Geografie (Hoofvak)
3e jaar: Xhosa
Sielkunde (Hoofvak)
Geografie
Afrikaans en Nederlands
2e jaar: Xhosa
Sielkunde
Geografie
Afrikaans en Nederlands
Inleiding tot die Geesteswetenskappe
1e jaar: Sielkunde
Engels
Inleiding tot die Geesteswetenskappe
Tekste in die Geesteswetenskappe
Inligtingstegnologie
2009 Nasionale Senior Sertifikaat, CVO-Skool Fraserburg
Vakke: Afrikaans Eerste Taal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde Geletterdheid
Lewensoriëntering
Landbouwetenskap
Geografie
Lewenswetenskap
TOEKENNINGS
2014 Registreer by SACE (South African Council of Educators)
2009 Sertifikaat – Verantwoordelike gedrag
Sertifikaat – Akademiese Prestasie
2008 Sertifikaat – Formele Poësie
Sertifikaat – Sang en Kitaar
2007 Sertifikaat – Formele Poësie
Sertifikaat – Sang en Kitaar
Sertifikaat – Formele Poësie (samespraak)
2006 Sertifikaat – Formele Poësie
Sertifikaat – Onvoorbereide lees
Sertifikaat – Voorbereide lees
2005 Sertifikaat – Formele Poësie
WERKSONDERVINDING
Oktober 2014 Studente Assistent, Departement Opvoeding
Universiteit Stellenbosch
Toesig by Toetse
April 2013 – November 2013 Studente Assistent, Departement Afrika Tale
Universiteit Stellenbosch
Toesig by Toetse
Studente Assistent, Departement Geografie en Omgewingstudie
Universiteit Stellenbosch
Toesig by toetse
VAARDIGHEDE
Rekenaarvaardigheid:
Ek het gevorderde rekenaarvaardighede ontwikkel gedurende my studies. Die vaardighede sluit in die gebruik van “MS Word, Power Point en Excel”.
Taalvaardigheid:
Gedurende my studies het ek Engels in my eerste jaar, twee jaar Afrikaans en drie jaar Xhosa geneem. Vanweë my studies in die drie tale het ek ‘n aanvoeling daarvoor ontwikkel en voel ek dat dit van my beste kwaliteite is.
Interpersoonlik:
My interpersoonlike vaardighede het ontwikkel vanuit my skooldae, gedurende my studentejare het hierdie vaardighede meer uitgebrei. Dit is omrede ek myself blootgestel het aan ‘n verskeidenheid dinge, wat insluit studente assistent en leiding geneem gedurende die drie maande se proef (as onderwyseres) in my NOS – jaar. Dit het tot gevolg gehad dat ek in kontak gekom het met baie verskillende mense, wat gelei het tot buigbaargheid en begrip van verskillende mense en hul omstandighede.
Belangstellings:
Die buitelug en meegaande dierelewe is iets wat my belangstelling prikkel. Ek is ‘n mens wat eerder iets in die natuur sal doen as binne ‘n kantoor. Ek stel belang in mense se doen en late, dit wat aanleiding gee tot hul optrede in sekere omstandighede. Die andersheid van verskillende mense interesseer my geweldig.
Verwysings:
1. Prof SE Donaldson
Stedelike Geografie Dosent
Stellenbosch Universiteit
Tel: 021 8082 395
2. Zahn Münch
GIS Dosent
Stellenbosch Universiteit
Tel: 021 8089 101
3. Prof PAD Beets
Geografie dosent NOS
Universiteit Stellenbosch
E-pos: padb@sun.ac.za
No comments:
Post a Comment