Werkstuk:
1. Watter produkte word gebruik om die uitloop voor te berei? Kies twee.
- Mielies
- Graan
- Mielierys
- Sorghum
2. Hoekom is die uitloop so belangrik in die maak van Xhosa bier?
__________________________________________________
3. Die deeg word herhaaldelik in wat gegooi? Onderstreep een.
- Pot
- Bierglas
- Bierpot
- Vaatjie
4. Waarvan hang die gissingstyd van die bier af?
______________________________________________________________________________________________________________________________________
5. Hoe lank duur die gissingstyd van bier normaalweg?
___________________________________________________________________
Verbind die regte Xhosa woord met sy betekenis in Afrikaans:
Xhosa Woord
|
Afrikaans
|
Umqombothi
|
Inisiasie
|
Itheko
|
Tradisionele Xhosa Bier
|
Ulwaluko
|
Voorouers
|
Izinyanya
|
Partytjie (fees)
|
KLAAR!
No comments:
Post a Comment